Welkom by Findalift - die saamrygroep vir studente en personeel van Universiteit Stellenbosch

Findalift het 'n saamrygroep vir die studente en personeel van Universiteit Stellenbosch geskep. Daarvolgens kan geregistreerde lede iemand kry wat dieselfde roete as hulle ry sodat hulle hul rit kan deel.

Findalift is:

  • 'n Gratis aanlyndiens, en
  • 'n Veilige en private stelsel, beperk tot die personeel en studente van Universiteit Stellenbosch.

Dit help jou om:

  • Ritte wat jou pas outomaties aanlyn te vind;
  • Geld te bespaar;
  • Besoedeling en verkeersknope te verminder, en
  • Jou koolstofvoetspoor te verminder.

Welcome to Findalift - the rideshare group for Stellenbosch University students and staff

Findalift has created a rideshare group for Stellenbosch University students and staff. It allows registered members to find someone who is travelling their way so they can share their journey.

Findalift is:

  • A free online service, and
  • A secure and private system, limited to Stellenbosch University staff and students.

It helps you to:

  • Automatically match relevant journeys online;
  • Save money;
  • Reduce pollution and congestion, and
  • Reduce your carbon footprint.

Login to your account

Enter your email address and password below to access your account.